
Prokureur
David van der Merwe
Prokureur
David het in 2010 aan die Hugenote Hoërskool in Wellington gematrikuleer en in 2011 sy studie aan die Universiteit Stellenbosch begin. Tydens sy studie het hy vir die Universiteit Stellenbosch se swemspan geswem en op die uitvoerende komitee van The Pulp Film Society gedien.
David het in Januarie 2016 sy leerkontrak by Leon Frank & Vennote begin en is in Februarie 2018 as prokureur toegelaat. Sy belangstellings sluit lees, bergfietsry en stap in.
- Praktykgebiede
- Toegelaat as
- Prokureur (2018)
- Tale
- Engels · Afrikaans
- Opleiding
- Universiteit Stellenbosch