Portrait of Marianne Blankenberg

Prokureur

Marianne Blankenberg

Prokureur

Marianne het in 2007 aan die Hoërskool Grabouw gematrikuleer. Sy het in Junie 2019 haar LLB-graad deur die Universiteit van Suid-Afrika verwerf en is op 3 Maart 2023 as prokureur toegelaat.

Toegelaat as
Prokureur (2023)
Tale
Engels · Afrikaans
Opleiding
LLB (Unisa)