
Prokureur
Zel-Maré Lombaard
Prokureur & Aktebesorger
Zel-Maré het in 2008 aan die Hoërskool Charlie Hofmeyr in Ceres gematrikuleer. Sy het in Junie 2022 haar LLB-graad deur die Universiteit van Suid-Afrika verwerf en is op 1 Maart 2024 as prokureur toegelaat.
Sy werk saam met Michèle Marais en Danie Meiring aan aktebesorging en aan testamente en boedels.
- Praktykgebiede
- Toegelaat as
- Prokureur (2024) · Aktebesorger
- Tale
- Engels · Afrikaans
- Opleiding
- LLB (Unisa)